Al wat ek kan se is dat ek dit moer baie like. Jan is pis cool waneer dit kom met musiek. Dis nog beter om hom live te sien!!!
|
WIL NET SE DIE BLOMS ROCK!CHRIS BLOM
|
goeie song. jy het dit net.
|
Cool song maar die klank kwaliteit suck, en die editing van die video lyk onprofessioneel. Honestly, daar is amateurs op youtube wat beter videos kan maak! Die shots skuif die heeltyd rond, en confuse mens, en dit trek jou aandag van die song af, want jy probeer uitfigure wat die fok aangaan.
|
eks jammer ek kani vir Jan Blohm se hoe jy voel oor sy musiek video nie. Hy het dit gemaak of well sy mense dis n video wat op TV was en dis vir daai show gemaak moenie probeer slim raak nie want dit laat jou stupid lyk...
|
Is dit wat jou ouers van kleins af vir jou gese het en sodoende verhoed het dat jy enige sin vir kuns ontwikkel?
|
wat verstaan jy nie? EK HET DIT NIE GEMAAK NIE! JAN BLOHM HET!!! DIS SYNE!!! goeie vok hoe dom is jy?
|
As jy enige kunssin gehad het sou jy verstaan dat enige iemand sy opinie mag lewer, en dat mense die reg het om met mekaar te verskil. Lekker aand verder.
|
kuns het niks tedoen met te vinnig praat nie... jy bly seker in n ander land in elkgeval...
|
ek dink jy was gerook toe jy die video gekykhet en seker toe jy jou naam ook probeer uit tik het. neil sanderlands het die video direct vir jan, jan het die song geskruif, dis al. so hou jou snotty onproffesionele comments vir jou self. en tog wat in suid afrika is professioneel,jy? seker nie, want hoekom sou jy dan youtube gekyk het.suid afrika is waar hy is a.g.v negatiewe mense soos jy. gaan en maak jy n video van jouself langs n canvis wat kuns uit figure. en los die musiek vir die wat kan!
|